top of page
Wag op die Here Mp3 Oudio

Een ding wat ons nie graag doen nie, is om te wag!
Hoe wag mens op die Here?
Om op die Here te wag beteken beslis nie ons gaan sit nou iewers en wag dat Hy iets vir ons moet doen nie. Inteendeel…

In hierdie lering bespreek Pastoor Cilla hoe belangrik dit vir ons as Christene is om op die Here te wag.

Sy verduidelik ook skriftuurlike beginsels wat toegepas moet word om ons te help terwyl ons op die Here wag.

Pastoor Cilla le Roux is ‘n emeritus pastoor van die AGS en stigter en hoofleier van Harvestime Preparation Centre. Sy het ‘n wonderlike getuienis van die Here se ingryping en genesing in haar lewe.

Wag op die Here Mp3 Oudio

R40,00Price

Hierdie is 'n Mp3 oudio.

Grootte: 56,8 Mb.

bottom of page