top of page
Vrees Teenoor Geloof

2 KOR 5:7 (MB) “Ons lewe deur geloof, nie deur sien nie.”

 

As wedergebore Christene behoort ons lewens nie volgens ons sig, dit wat ons sien, geleef te word nie, maar deur ons geloof in die God wat ons dien.

 

Wat is vandag in ons sig : misdaad, geweld, moord en doodslag, armoede, hongersnood, oorloë, covid-19 … ?

 

Maar waar is ons geloof?

Is dit in n God wat Groter, Sterker, Beter as al hierdie dinge is?

 

Dit behoort te wees!

Vrees Teenoor Geloof

R40,00Price

    ​​ Call us:       082 624 0678

    ​Mail us: 

    P.O Box 11096 • Aston Manor  •  1630

    2021 by Harvestime Preparation Centre 

    © Harvestime Preparation Centre
    bottom of page