top of page
Stitetyd - Enkel DVD

Stiltetyd is alleentyd saam met Jesus. Hierdie alleentyd is 'n voorvereiste vir 'n sterk verhouding met die Here, 'n vol lewe en die vervulling van jou doel en roeping.

In hierdie lering gee Ps Cilla Le Roux praktiese riglyne hoe om 'n doelgerigte Stiltetyd te hê.

Stitetyd - Enkel DVD

R60,00Price
    bottom of page