Ons is 'n gees, one het 'n siel en ons woon in 'n liggaam. Drie bepaalde komponente van een wese - elk met sy eie doel.
Oorwinning oor die Vlees begin wanneer one die verskil tussen die gees, siel en ligaam verstaan.
Oorwinning oor die Vlees (Afrikaans) - Handleiding
R90,00Price
Meer Besonderhede
Hierdie handleiding bevat 5 lesings.
1. Die Mens - 'n Driedelige Wese
2. Die Gees van die Mens
3. Die Siel van die Mens
4. Die Liggaam van die Mens
5. Die Vlees van die Mens