top of page
Gebed - 'n Fondasie - Enkel DVD

Gebed beïnvloed en vorm ons lewens.

Dit vloei uit die lief en leed, blydskap, aanbidding, behoeftes en vrese wat ons ervaar, sowel as uit ons verhoudings met ander uit.

 

Gebed gaan oor God en ons verhouding met Hom. Niks anders nie!

 

In hierdie lering antwoord Pastoor Cilla vra soos:

 

  • Waarom moet ek bid?
  • Hoe moet ek bid?
  • Wat kan gebed verhinder? en
  • Wat gebed in jou lewe sal doen.

Gebed - 'n Fondasie - Enkel DVD

R60,00Price
    bottom of page