top of page
Maria - Enkel CD

Daar is baie 'Marias' in die Bybel en mens kan soms deurmekaar raak met hulle. Maar Maria, die moeder van Jesus, word nooit met enigeen van hulle verwar nie. In hierdie lering kyk Ps Cilla Le Roux na Maria se karakter, en hoekom God haar vertou het.

Maria - Enkel CD

R40,00Price
    bottom of page