top of page
Gebed, Sondebeleidenis en 'n Rein Hart Mp3 Oudio

Dit is baie belangrik dat ons vanuit ‘n rein hart bid, omdat God nie soveel na ons woorde luister as wat Hy na ons hart ‘luister’ nie.

Daarom moet die woorde van ons mond met die oordenking van ons hart ooreenkom.

Pastoor Cilla bespreek beginsels soos:

⋅ Wat maak my hart onrein?
⋅ Sondebelydenis;
⋅ Kan ek as geregtige ongeregtig wees? En
⋅ Nederigheid en reinheid van hart bring persoonlike herlewing.

Sy gee antwoorde uit die Woord van God om ons te help om ons harte rein voor die Here te hou.

Pastoor Cilla le Roux is ‘n emeritus pastoor van die AGS en stigter en hoofleier van Harvestime Preparation Centre. Sy het ‘n wonderlike getuienis van die Here se ingryping en genesing in haar lewe.

Gebed, Sondebeleidenis en 'n Rein Hart Mp3 Oudio

R40,00Price

Hierdie is 'n Mp3 oudio.

Grootte: 53,2 Mb.

bottom of page