Gebed beïnvloed en vorm ons lewens. Dit vloei uit die lief en leed, blydskap, aanbidding, behoeftes en vrese wat ons ervaar, sowel as uit ons verhoudings met ander uit.
In hierdie lering antwoord Pastoor Cilla vrae soos:
• Waarom moet ek bid?
• Hoe moet ek bid?
• Wat kan gebed verhinder? en
• Wat sal gebed in my lewe doen?
Pastoor Cilla le Roux is ‘n emeritus pastoor van die AGS en stigter en hoofleier van Harvestime Preparation Centre. Sy het ‘n wonderlike getuienis van die Here se ingryping en genesing in haar lewe.
Gebed - 'n Fondasie Mp3 Oudio
R40,00Price
Oudio Besonderhede
Hierdie is 'n Mp3 oudio.
Grootte: 55,6 Mb.