top of page
Gebed en Vas Mp3 Oudio

Baie mense dink vas is ‘outyds, ou testamenties’, maar tog is dit nie so nie.
Vas is ‘n baie belangrike deel van Christen wees.
Dit is baie duidelik uit Jesus se lering dat Hy bedoel het dat Sy dissipels behoort te vas.

In hierdie lering bespreek Pastoor Cilla onder andere die volgende punte:
- Sal dit my baat om te vas?
- Verskillende soorte vas;
- Die moenies van vas ;
- Wanneer behoort ek te vas? en
- Praktiese wenke aangaande vas.

Pastoor Cilla le Roux is ‘n emeritus pastoor van die AGS en stigter en hoofleier van Harvestime Preparation Centre. Sy het ‘n wonderlike getuienis van die Here se ingryping en genesing in haar lewe.

Gebed en Vas Mp3 Oudio

R40,00Price

Hierdie is 'n Mp3 oudio.

Grootte: 47,1 Mb.

bottom of page