top of page
Gebed en Vas - Enkel DVD

Baie mense dink vas is ‘outyds, ou testamenties’, maar tog is dit nie so nie.

Vas is ‘n baie belangrike deel van Christen wees.

Dit is baie duidelik uit Jesus se lering, dat Hy bedoel het dat Sy dissipels behoort te vas.

 

In hierdie lering bespreek Pastoor Cilla onder andere.die volgende punte:

 

  • Sal dit my baat om te vas?
  • Verskillende soorte vas
  • Die moenies van vas
  • Wanneer behoort ek te vas? en
  • Praktiese wenke aangaande vas.

Gebed en Vas - Enkel DVD

R60,00Price
    bottom of page