Die belangrikste verhouding wat 'n mens kan hê, is jou verhouding met die Here. Die doel van hierdie kursus is om jou te help om jou persoonlike verhouding met die Here te ontwikkel en te verdiep.
Gebed (Afrikaans) - Handleiding
R110,00Price
Meer Besonderhede
Hierdie handleiding bevat 14 lesings.
1. Inleinding tot Gebed
2. Verskillende Soorte Gebed
3. Gebed vanuit 'n Rein Hart
4. Gebed as Luister
5. Vas en Gebed
6. Gebed en die Wil van God
7. Stiltetyd
8. Eenvoudige Gelowige Gebed
9. Die "Hoe Om's" van Gebed
10. Intersessie
11. Oorlogvoering
12. Verskeie Gebedsbedieinge en Gebedsake
13. Here leer my om te Bid
14. Praktiese Gebedswenke