top of page
Emosionele Herstel Les 9 Kneusinge van Satan - Enkel CD

Een van die vyande se belangrikste objektiewe is om elke mens wat in hierdie wêreld gebore word, emosioneel te kneus. Die kneusplekke wat hy aan die mensdom toedien skep vir hom ruimte om sy afbrekende werk in 'n mens se lewe te doen. Sy werke moet ontbloot en vernietig word.

Emosionele Herstel Les 9 Kneusinge van Satan - Enkel CD

R40,00Price
Ons is almal 'n produk van ons verlede, maar ons hoef nie gevangene te bly in ons verlede nie. Hierdie CD is deel van die Emosionele Herstel CD stel van 19 CDs.
bottom of page