top of page
Emosionele Herstel Les 8 Sielsverbindinge - Enkel DVD

Ons moet weet hoe ons verbind kan word aan ander mense en hoe hierdie verbintenisse ons gevange kan hou en verhoed dat ons die mens kan wees wat God ons geskape het om te wees.

Emosionele Herstel Les 8 Sielsverbindinge - Enkel DVD

R60,00Price
Ons is almal 'n produk van ons verlede, maar ons hoef nie gevangene te bly in ons verlede nie. Hierdie DVD is deel van die Emosionele Herstel DVD stel van 19 DVDs.
bottom of page