top of page
Emosionele Herstel Les 8 Sielsverbindinge - Enkel CD

Ons moet weet hoe ons verbind kan word aan ander mense en hoe hierdie verbintenisse ons gevange kan hou en verhoed dat ons die mens kan wees wat God ons geskape het om te wees.

Emosionele Herstel Les 8 Sielsverbindinge - Enkel CD

R40,00Price
Ons is almal 'n produk van ons verlede, maar ons hoef nie gevangene te bly in ons verlede nie. Hierdie CD is deel van die Emosionele Herstel CD stel van 19 CDs.
bottom of page