top of page
Emosionele Herstel Les 4 Die Wil - 2 DVD Stel

Met ons denke bedink ons iets en met ons wil besluit ons of ons dit gaan doen of nie. Dit is van absolute belang dat ons vry is in die area van ons wil, want dit is met die wil dat ons in staat is om in geloof uit te reik na God. 

Emosionele Herstel Les 4 Die Wil - 2 DVD Stel

R120,00Price
Ons is almal 'n produk van ons verlede, maar ons hoef nie gevangene te bly in ons verlede nie. Hierdie DVD is deel van die Emosionele Herstel DVD stel van 19 DVDs.
bottom of page