top of page
Emosionele Herstel Les 3 Vestings - Enkel DVD

Vestings is nie demone nie. Dit kan beskryf word as areas in die denke wat ontwikkel is deur die leuns wat ons glo. Leer hoe om vestings te vernietig en in oorwinning te leef. 

Emosionele Herstel Les 3 Vestings - Enkel DVD

R60,00Price
Ons is almal 'n produk van ons verlede, maar ons hoef nie gevangene te bly in ons verlede nie. Hierdie DVD is deel van die Emosionele Herstel DVD stel van 19 DVDs.
bottom of page