top of page
Emosionele Herstel Les 3 Vestings - Enkel CD

Vestings is nie demone nie. Dit kan beskryf word as areas in die denke wat ontwikkel is deur die leuns wat ons glo.

Leer hoe om vestings te vernietig en in oorwinning te leef.

Emosionele Herstel Les 3 Vestings - Enkel CD

R40,00Price
Ons is almal 'n produk van ons verlede, maar ons hoef nie gevangene te bly in ons verlede nie. Hierdie CD is deel van die Emosionele Herstel CD stel van 19 CDs.
bottom of page