top of page
Emosionele Herstel Les 2 Die Denke - Enkel CD

Emosies kan die gelowige se grootste vyand wees en omdat die denke die emosies affekteer, moet ons ons denke dissiplineer en vernuwe, wetende dat die denke die gevegsterrein is.

 

Emosionele Herstel Les 2 Die Denke - Enkel CD

R40,00Price
Ons is almal 'n produk van ons verlede, maar ons hoef nie gevangene te bly in ons verlede nie. Hierdie CD is deel van die Emosionele Herstel CD stel van 19 CDs.
bottom of page