top of page
Emosionele Herstel Les 16 Die Vader Verhouding - Enkel CD

Leer hoe belangrik ons verhouding met ons aardse Vader is en hoe dit ons verhouding met ons hemelse Vader beïnvloed.

Emosionele Herstel Les 16 Die Vader Verhouding - Enkel CD

R40,00Price
Ons is almal 'n produk van ons verlede, maar ons hoef nie gevangene te bly in ons verlede nie. Hierdie CD is deel van die Emosionele Herstel CD stel van 19 CDs.
bottom of page