top of page
Emosionele Herstel Les 15 Die Wortel van Hoogmoed - Enkel CD

Hoogmoed gaan 'n hindernis in jou verhouding met die Here veroorsaak as jy dit nie erken en verwerk nie.Ons leef in ‘n wêreld vol trots en as gevolg daarvan het ons trots geraak. Tog sê die Bybel dat God die hoogmoedige persoon weerstaan.

Emosionele Herstel Les 15 Die Wortel van Hoogmoed - Enkel CD

R40,00Price
Ons is almal 'n produk van ons verlede, maar ons hoef nie gevangene te bly in ons verlede nie. Hierdie CD is deel van die Emosionele Herstel CD stel van 19 CDs.
bottom of page