top of page
Emosionele Herstel Les 14 Wortel van Opstandigheid - Enkel DVD

Opstandigheid is een van die areas waar ons die genade van God en die oortuigende werk van die Heilige Gees die nodigste het. Bloot omdat dit nie vir ons maklik is om te herken dat ons opstandig is nie.

Emosionele Herstel Les 14 Wortel van Opstandigheid - Enkel DVD

R60,00Price
Ons is almal 'n produk van ons verlede, maar ons hoef nie gevangene te bly in ons verlede nie. Hierdie CD is deel van die Emosionele Herstel CD stel van 19 CDs.
bottom of page