top of page
Emosionele Herstel Les 11 Wortel van Verwerping - Enkel DVD

Die diepste wond van die mens se siel en moeilikste, seerste sort emosionele lyding word veroorsaak deur verwerping.

Emosionele Herstel Les 11 Wortel van Verwerping - Enkel DVD

R60,00Price
Ons is almal 'n produk van ons verlede, maar ons hoef nie gevangene te bly in ons verlede nie. Hierdie DVD is deel van die Emosionele Herstel DVD stel van 19 DVDs.
bottom of page