top of page
Emosionele Herstel Les 10 Wortel van Bitterheid - Enkel DVD
Bitterheid begin by onvergifnis - en die keuse is joune. Wil jy bitter wees, of wil jy beter word?

Emosionele Herstel Les 10 Wortel van Bitterheid - Enkel DVD

R60,00Price
Ons is almal 'n produk van ons verlede, maar ons hoef nie gevangene te bly in ons verlede nie. Hierdie DVD is deel van die Emosionele Herstel DVD stel van 19 DVDs.
bottom of page