top of page
Emosionele Herstel Les 10 Wortel van Bitterheid - Enkel CD
Bitterheid begin by onvergifnis - en die keuse is joune. Wil jy bitter wees, of wil jy beter word?

Emosionele Herstel Les 10 Wortel van Bitterheid - Enkel CD

R40,00Price
Ons is almal 'n produk van ons verlede, maar ons hoef nie gevangene te bly in ons verlede nie. Hierdie CD is deel van die Emosionele Herstel CD stel van 19 CDs.
bottom of page