top of page
Emosionele Herstel - DVD Stel

Baie mense het al getuienis gelewer van deurbrake, verandering, verlossing, genesing en geestelike groei wat nie moontlik was voordat hulle die waarhede uit God se Woord, soos vervat in hierdie lering, gehoor het nie.

Emosionele Herstel - DVD Stel

R350,00Price

Hierdie DVD stel bevat 18 DVDs.

 

1. Getuienis van Ps Cilla Le Roux

2. Goddelike Genesing

3. Die Denke

4. Vestings

5. Die Wil

6. Okkultiese Betrokkenheid Oorsiglys

7. Die Okkultiese Wortel Deel 1

8. Die Okkultiese Wortel Deel 2

9. Vloeke

10. Sielsverbindinge

11. Kneusinge van Satan

12. Die Wortel van Bitterheid

13. Die Wortel van Verwerping

14. Bevryding vanuit Verwerping

15. Vrystelling van Seer

16. Die Wortel van Opstandigheid

17. Die Wortel van Hoogmoed

18. Die Vader Verhouding

bottom of page