Baie mense het al getuienis gelewer van deurbrake, verandering, verlossing, genesing en geestelike groei wat nie moontlik was voordat hulle die waarhede uit God se Woord, soos vervat in hierdie handleiding, gehoor het nie.
Emosionele Herstel - CD Stel
R650,00Price
Meer Besonderhede
Die Emosionele Herstel CD stel bestaan uit 19 CDs.
1. Getuienis van Ps Cilla Le Roux
2. Goddelike Genesing
3. Die Denke
4. Vestings
5. Die Wil
6. Okkultiese Betrokkenheid Oorsiglys
7. Die Okkultiese Wortel Deel 1
8. Die Okkultiese Wortel Deel 2
9. Vloeke
10. Sielsverbindinge
11. Kneusinge van Satan
12. Die Wortel van Bitterheid
13. Die Wortel van Verwerping
14. Bevryding vanuit Verwerping
15. Vrystelling van Seer
16. Die Wortel van Opstandigheid
17. Die Wortel van Hoogmoed
18. Die Vader Verhouding