top of page
Die Nagmaal - Enkel CD

Voordat Jesus gekruisig is, het Hy saam met Sy Apostels die laaste Paasmaal / Pasga geëet, waartydens Hy die Heilige Nagmaal ingestel het. Jesus het verlang om hierdie paasmaal saam met Sy Apostels te eet, want dit was die laaste geleentheid wat Hy sou hê voordat Hy self geslag sou word as die volmaakte Paaslam, om sodoende hierdie offer, hierdie fees, eens en vir altyd te vervul.

 

In hierdie lering verduidelik Pastoor Cilla hoe God uit die lelikheid en die foltering van die kruisiging, die grootste voordeel van alle tyd vir sondaars vermag.

 

Pastoor Cilla le Roux is ‘n emeritus pastoor van die AGS en stigter en hoofleier van Harvestime Preparation Centre. Sy het ‘n wonderlike getuienis van die Here se ingryping en genesing in haar lewe.

Die Nagmaal - Enkel CD

R40,00Price
    bottom of page