top of page
Die Foltering van Onvergifnis - Enkel DVD

Wat is die dinge wat jou hart teister:

  • Wat jou snags wakker hou?
  • Wat jy eerste aan dink wanneer jy in die oggend wakker word?
  • Is dit iets wat jy gedoen of gesê het wat jou pla?
  • Of is dit iets wat met jou gebeur het?
  • Voel jy skuldig oor iets wat jy gedoen het, of nie gedoen het nie?
  • Het iemand wat jy vertrou het jou te-na-gekom, of jou veraai, of verwerp, of vir jou gelieg, of iets van jou gesteel?

 

Ons het almal al seergekry, is almal op een of ander manier al te-na-gekom, of het al skuldig gevoel, of pyn en hartseer ervaar.

 

Maar wat met jou gebeur het, het veroorsaak dat iets in jou gebeur en dit is wat in jou gebeur het wat jou hart teister, foltering veroorsaak.

 

Pastoor Cilla verduidelik hoekom vergifnis so belangrik is vir ons as Christene, en hoe en hoekom ons moet en kan vergewe.

Die Foltering van Onvergifnis - Enkel DVD

R60,00Price
    bottom of page